Portada

DIE BLOU ROK IBD

TBR BOOKS
02 / 2023
9781636073675

Sinopsis

Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu ?n rok, maar nie sommer enige rok nie, ?n blou een met ?n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig! In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.